News

’N GESIN van Robertson is dakloos gelaat nadat hulle wendyhuis tot teen die grond afgebrand het. Die brand het Maandagmiddag ...
DIE Gardens-gemeenskap in Kaapstad is in rou gedompel ná die moord op ’n bejaarde vrou. Freda Kriek (79), ’n dowe inwoner van ...
EEN oomblik wou ’n man nog sy vriend in Spandau in Kleinvlei aflaai en die volgende oomblik toe brand onbekende aanvallers op ...
DIE Galeshewe-streekhof in die Noord-Kaap het onlangs ’n vonnis van 12 jaar aan die 39-jarige Kagisho Theophilus Chabalala ...
VERSKEIE partye en individue het reageer op die KZN-polisiekommissaris, lt.gen. Nhlanhla Mkhwanazi, se aantygings wat hy ...
DIE polisie ondersoek tans twee afsonderlike sterfgevalle nadat die liggame van twee mans in verskillende areas gevind is.
’N MAN (22) is in hegtenis geneem nadat hy verbind word aan drie moorde en twee poging tot moorde in Kariega. Die voorvalle is oor die naweek in Kariega gerapporteer en die verdagte is deur die Anti-G ...
Son is 'n Afrikaanse nuusplatform wat die jongste nuus, vermaak en gemeenskapsverhale aan die Wes-Kaap bied.
BEAUFORT-WES – Die Beaufort-Wes-munisipaliteit het ’n nuwe blaai omgeslaan met die inhuldiging van ’n nuwe proporsionele ...
NOG ’n skietvoorval in Mitchells Plain het gistermiddag twee lewens geëis nadat daar op ’n groep jongmans in Beacon Valley ...
DIE Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) het Sondag (gister) die liggaam van ’n man in die see aan die kus van Mfazazana ...
DIE stil gemeenskap van Tiryville in Kariega (voorheen Uitenhage) is verpletter deur ’nn brutale aanval in ’n huis wat twee vroue dood gelaat en nog een kritiek gelaat het. Die voorval het gister (Son ...