News

Op 9 Julie het die Cookhouse-snelwegpatrollie-eenheid, wat op akkurate intelligensie gereageer het, ’n 29-jarige man in ...
OMTRENT die hele gemeenskap van Avian Park in Worcester soek na ’n vrou wat nou al vir sowat twee weke vermis is. Marceleen ...
’N MAN is Dinsdagaand in sy motor in Surrey Estate, Kaapstad dood gevind nadat verskeie skote op hom afgevuur is. Die ...
’N NAMIBIESE vrou (30) is tot agt jaar direkte gevangenisstraf gevonnis nadat sy met 68 pakkies kokaïne in haar maag by OR ...
Son is 'n Afrikaanse nuusplatform wat die jongste nuus, vermaak en gemeenskapsverhale aan die Wes-Kaap bied.
EEN oomblik wou ’n man nog sy vriend in Spandau in Kleinvlei aflaai en die volgende oomblik toe brand onbekende aanvallers op ...
DIE Gardens-gemeenskap in Kaapstad is in rou gedompel ná die moord op ’n bejaarde vrou. Freda Kriek (79), ’n dowe inwoner van ...
DIE Galeshewe-streekhof in die Noord-Kaap het onlangs ’n vonnis van 12 jaar aan die 39-jarige Kagisho Theophilus Chabalala ...
DIE polisie ondersoek tans twee afsonderlike sterfgevalle nadat die liggame van twee mans in verskillende areas gevind is.
’N MAN (22) is in hegtenis geneem nadat hy verbind word aan drie moorde en twee poging tot moorde in Kariega. Die voorvalle is oor die naweek in Kariega gerapporteer en die verdagte is deur die Anti-G ...
VERSKEIE partye en individue het reageer op die KZN-polisiekommissaris, lt.gen. Nhlanhla Mkhwanazi, se aantygings wat hy ...
BEAUFORT-WES – Die Beaufort-Wes-munisipaliteit het ’n nuwe blaai omgeslaan met die inhuldiging van ’n nuwe proporsionele ...