资讯

Op 9 Julie het die Cookhouse-snelwegpatrollie-eenheid, wat op akkurate intelligensie gereageer het, ’n 29-jarige man in ...
’N MAN is Dinsdagaand in sy motor in Surrey Estate, Kaapstad dood gevind nadat verskeie skote op hom afgevuur is. Die ...
OMTRENT die hele gemeenskap van Avian Park in Worcester soek na ’n vrou wat nou al vir sowat twee weke vermis is. Marceleen ...
’N NAMIBIESE vrou (30) is tot agt jaar direkte gevangenisstraf gevonnis nadat sy met 68 pakkies kokaïne in haar maag by OR ...
’N GESIN van Robertson is dakloos gelaat nadat hulle wendyhuis tot teen die grond afgebrand het. Die brand het Maandagmiddag ...
EEN oomblik wou ’n man nog sy vriend in Spandau in Kleinvlei aflaai en die volgende oomblik toe brand onbekende aanvallers op ...
DIE Gardens-gemeenskap in Kaapstad is in rou gedompel ná die moord op ’n bejaarde vrou. Freda Kriek (79), ’n dowe inwoner van ...
DIE Galeshewe-streekhof in die Noord-Kaap het onlangs ’n vonnis van 12 jaar aan die 39-jarige Kagisho Theophilus Chabalala ...
’N MAN (22) is in hegtenis geneem nadat hy verbind word aan drie moorde en twee poging tot moorde in Kariega. Die voorvalle is oor die naweek in Kariega gerapporteer en die verdagte is deur die Anti-G ...
DIE polisie ondersoek tans twee afsonderlike sterfgevalle nadat die liggame van twee mans in verskillende areas gevind is.
VERSKEIE partye en individue het reageer op die KZN-polisiekommissaris, lt.gen. Nhlanhla Mkhwanazi, se aantygings wat hy ...